The offices of the Langeberg Municipality will be closed during the festive season

The offices will be closed from 12:00 on 21 December 2018 and will re-open on 7 January 2019. Outside pay-points in all the towns will be open for payments of accounts. Normal standby, refuse removal and emergency services will still be rendered during this period.

 

Refuse removal on public holidays during this time will be as follows:

On Monday, 17 December 2018 waste collection will continue as normal with waste facilities open from 08H30-16H30

No refuse will be removed on 25 December 2018. This collection will be done on 26 December 2018.

No refuse will be removed on 1 January 2019. This collection will be done on 2 January 2019.

   

  Waste facilities will be closed on 25 December 2018 (Christmas day) and 1 January 2019 (New Year’s day).

 

The following number can be contacted for any emergencies: 0860 88 11 11

__________________________________________________________________________________________________

 

 

Die kantore sluit op Vrydag, 21 Desember 2018 om 12:00 en heropen Maandag, 7 Januarie 2019. Buite betaal-punte in al die dorpe sal oop wees vir die betaling van rekeninge. Normale bystand, vullisverwydering en nooddienste sal nog gedurende hierdie tydperk gelewer word.

 

Vullisverwydering op die openbare vakansiedae gedurende hierdie tydperk is as volg:

Op Maandag, 17 Desember 2018 sal vullisverwydering soos normaal voortgaan met alle vullis terreine oop vanaf 08h30 tot 16h30

Geen vullisverwydering sal op 25 Desember 2018 plaasvind. Hierdie verwydering sal op 26 Desember 2018 gedoen word.

Geen vullisverwydering sal op 1 Januarie 2019 plaasvind. Hierdie verwydering sal op 2 Januarie 2019 gedoen word.

 

Afval fasiliteite sal gesluit wees op 25 Desember 2018 (Kersdag) en 1 Januarie 2019 (Nuwejaarsdag).

 

Die volgende nommer kan gekontak word vir enige noodgeval: 0860 88 11 11