Notice is hereby given that the following items for the 2020/2021 Financial Year, was approved by Council on 28 May 2020 and available on the Langeberg Municipal website at www.langeberg.gov.za and also on the official Facebook page.
- Municipal Budget,
- Budget related Policies,
- Integrated Development Plan,
- IDP related policies including ICT Policies,
- Determination of Tariffs and the
- Spatial Development Framework (SDF)
SA Mokweni
Municipal Manager
Private Bag X2
ASHTON
6715
GOEDGEKEURDE MUNISIPALE BEGROTING, GEÏNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN, BELEIDE, BEPALING VAN TARIEWE EN Ruimtelike ONTWIKKELINGSRAAMWERK VIR DIE FINANSIËLE JAAR: 01 JULIE 2020 TOT 30 JUNIE 2021
Hiermee word kennis gegee dat die volgende items vir die boekjaar 2020/2021 deur die Raad op 28 Mei 2020 goedgekeur is en beskikbaar is op die Langberg Munisipale webwerf by www.langeberg.gov.za, asook op die amtelike Facebook-blad.
- Munisipale begroting,
- Begrotingsverwante beleide,
- Geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP),
- GOP-verwante beleide, insluitend IKT-beleid,
- Bepaling van tariewe en die
- Ruimtelike ontwikkelingsraamwerk (SDF)
SA Mokweni
Munisipale Bestuurder
Privaatsak X2
ASHTON
6715